THE BOOK
Reading is fun with Tippie the Elephant!
Reader 2 was crafted with 10 decodable stories that continue to build on the skills mastered in Reader 1, further enhancing phonemic awareness, comprehension, and vocabulary. This essential resource works in harmony with other Tippie titles, supporting both in-class and at-home learning. It is recommended that you use Reader 2 with Learn to Read Level 3 and 4. With a focus on consistent and progressive advancement, Reader 2 is key to developing reading proficiency and nurturing a deep love for reading.
DIE BOEK
Lees is pret met Tippie die Olifant!
Leesboek 2 is saamgestel met 10 dekodeerbare stories wat voortbou op die vaardighede wat in Leesboek 1 bemeester is, en verder fonemiese bewustheid, begrip en woordeskat verbeter. Hierdie noodsaaklike hulpbron werk in harmonie met ander Tippie-titels en ondersteun beide skool- en tuisonderrig. Dit word aanbeveel dat jy Leesboek 2 saam met Leer my lees Vlak 3 en 4 gebruik. Met 'n fokus op konsekwente en progressiewe vooruitgang, is Leesboek 2 'n sleutel tot die ontwikkeling van leesvaardigheid en die koestering van 'n liefde vir lees.